litigasie [boodskap #146755] |
Tue, 22 October 2024 12:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21166 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
litigasie
Afbreking: li•ti•ga•sie
Selfstandige naamwoord: litigasie
Meervoud: litigasies
Betekenis:
• Die voer van 'n regsgeding. Die beslissing van 'n geskil deur die hof.
Gebruik:
• 'n Eenvoudige ooreenkoms is beter as 'n duur en ingewikkelde litigasie.
Sinoniem:
• hofsaak
• geding
• regsgeding
• regsaak
• verhoor
• vervolging
Verwant:
• litigeer
• litigant
Vertaling:
Engels: litigation
Nederlands: procesvoering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|