Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanhoudingsel
aanhoudingsel [boodskap #146754] Di, 22 Oktober 2024 09:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanhoudingsel
Afbreking: aan•hou•ding•sel
Samestelling: aanhouding + sel


Selfstandige naamwoord: aanhoudingsel
Meervoud: aanhoudingselle

Betekenis:
• 'n Sel waarin 'n gevangene aangehou word.

Gebruik:
• Die gearresteerde man is in 'n aanhoudingsel saam met agt ander verhoorafwagtendes gegooi.

Sinoniem:
• tronksel

Vertaling:
Engels: detention cell, holding cell
Nederlands: detentiecel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: brandgevaar
Volgende onderwerp: litigasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 15:51:52 MGT 2024