brandgevaar [boodskap #146753] |
Di, 22 Oktober 2024 08:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
brandgevaar
Afbreking: brand•ge•vaar
Samestelling: brand + gevaar
Selfstandige naamwoord: brandgevaar
Meervoud: brandgevare
Betekenis:
• 'n Kans (gevaar) vir brand.
Gebruik:
• Die Vrystaatse wintergras skep 'n groot brandgevaar.
Sinoniem:
• brandrisiko
Vertaling:
Engels: fire hazard
Nederlands: brandgevaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|