Tuis » Taal » Woordeboek » mynheer
mynheer [boodskap #146752] |
Mon, 21 October 2024 19:45 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21340 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mynheer
Afbreking: myn•heer
Samestelling: my + -n- + heer
Selfstandige naamwoord: mynheer
Meervoud: mynhere
Verkleinwoord: mynheertjie
Meervoud van verkleining: mynheertjies
Betekenis:
• (verouderd) Beleefde aanspreekvorm vir 'n volwasse manlike persoon.
Gebruik:
• Dit spyt my, mynheer, dat ek nie u aanbod kan aanvaar nie.
Sinoniem:
• heer
• meneer
• monsieur
Vertaling:
Engels: my lord, master, sir
Nederlands: mijnheer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:41:57 UTC 2025
|