hofsitting [boodskap #146751] |
Mon, 21 October 2024 16:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hofsitting
Afbreking: hof•sit•ting
Samestelling: hof + sitting
Selfstandige naamwoord: hofsitting
Meervoud: hofsittinge, hofsittings
Betekenis:
• 'n Sitting van 'n hof.
Gebruik:
• Die aanklag van moord is tydens die hofsitting na manslag verander.
Sinoniem:
• hofverrigting
• regsgeding
Vertaling:
Engels: court hearing, court session
Nederlands: rechtszitting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|