oorlaat [boodskap #146750] |
Mon, 21 October 2024 16:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20822 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorlaat
Afbreking: oor•laat
Samestelling: oor + laat
Werkwoord: laat oor, oorlaat
Verlede tyd: het oorgelaat
Betekenis:
• Om iets aan iemand anders toe te vertrou.
• Om te laat oorbly; nie volledig gebruik nie.
Gebruik:
• Laat dit eerder aan die slim manne oor.
• Sy het baie kos op haar bord oorgelaat.
Spreekwoord:
• Iemand aan sy lot oorlaat. [Jou nie aan iemand steur nie.]
Vertaling:
Engels: to entrust; to leave over
Nederlands: overlaten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|