Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fraksie
fraksie [boodskap #146749] Ma, 21 Oktober 2024 15:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20497
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fraksie
Afbreking: frak•sie


Selfstandige naamwoord: fraksie
Meervoud: fraksies

Betekenis:
• 'n Deel van 'n geheel.
• 'n Klein bietjie of 'n klein stukkie.

Gebruik:
• 'n Ongeluk kan binne 'n fraksie van 'n sekonde gebeur!
• As die koeël 'n fraksie laer getref het, was hy morsdood.

Sinoniem:
• breuk
• brokkie
• flenter
• fragment
• gedeelte
• segment
• stuk

Antoniem:
• geheel

Vertaling:
Engels: fraction
Nederlands: fractie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: betreurenswaardig
Volgende onderwerp: oorlaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Okt 25 10:24:01 MGT 2024