Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » betreurenswaardig
betreurenswaardig [boodskap #146748] Ma, 21 Oktober 2024 15:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
betreurenswaardig
Afbreking: be•treu•rens•waar•dig
Samestelling: betreur(en) + -s- + waardig


Byvoeglike naamwoord: betreurenswaardig
Vergrotende trap: betreurenswaardiger
Oortreffende trap: betreurenswaardigste
Attributief: betreurenswaardige
Partitief: betreurenswaardigs

Betekenis:
• Wat betreur kan (of behoort te) word.

Gebruik:
• Dit is diep betreurenswaardig dat iemand van sy kaliber ná sy dood só beswadder word.

Sinoniem:
• deerniswekkend
• droewig
• jammerlik
• ongelukkig
• skroomlik
• teleurstellend

Afgelei:
• betreurenswaardigheid

Vertaling:
Engels: regrettable, lamentable, deplorable
Nederlands: betreurenswaardig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: belastingvry
Volgende onderwerp: fraksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 11:48:06 MGT 2024