Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » belastingvry
belastingvry [boodskap #146747] Mon, 21 October 2024 15:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
belastingvry
Afbreking: be•las•ting•vry
Samestelling: belasting + vry


Byvoeglike naamwoord: belastingvry
Attributief: belastingvrye

Betekenis:
• Waarop geen belasting betaal word nie.

Gebruik:
• Die eerste R500 000 van jou pensioen kan belastingvry onttrek word.

Sinoniem:
• onbelas

Vertaling:
Engels: tax-free, duty-free
Nederlands: belastingvrij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: krimping
Volgende onderwerp: betreurenswaardig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:34:12 UTC 2024