Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neweproduk
neweproduk [boodskap #146745] Mon, 21 October 2024 14:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20822
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
neweproduk
Afbreking: ne•we•pro•duk
Samestelling: newe + produk


Selfstandige naamwoord: neweproduk
Meervoud: neweprodukte

Betekenis:
• 'n Produk wat verkry word terwyl iets anders gemaak word.

Gebruik:
• Wynsteen is 'n belangrike neweproduk van die wynbedryf.

Sinoniem:
• afvalproduk
• byproduk

Vertaling:
Engels: by-product, spin-off product
Nederlands: bevenproduct, bijproduct

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pekelwater
Volgende onderwerp: krimping
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 03 17:12:05 UTC 2024