Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pekelwater
pekelwater [boodskap #146744] Ma, 21 Oktober 2024 13:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20497
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pekelwater
Afbreking: pe•kel•wa•ter
Samestelling: pekel + water


Selfstandige naamwoord: pekelwater
Meervoud:

Betekenis:
• Water wat met sout (NaCl) versadig is.

Gebruik:
• Die hoeveelheid pekelwater wat in hoenderprodukte in Suid-Afrika gebruik word, wek kommer.

Sinoniem:
• pekel
• soutwater

Vertaling:
Engels: briny water
Nederlands: pekelwater

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: invoerprys
Volgende onderwerp: neweproduk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Okt 25 10:31:26 MGT 2024