invoerprys [boodskap #146743] |
Mon, 21 October 2024 10:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
invoerprys
Afbreking: in•voer•prys
Samestelling: invoer + prys
Selfstandige naamwoord: invoerprys
Meervoud: invoerpryse
Betekenis:
• Die prys waarteen 'n produk vanuit die buiteland af ingevoer word.
Gebruik:
• Die verswakking in die rand-dollar-wisselkoers het 'n negatiewe invloed op invoerpryse.
Antoniem:
• uitvoerprys
Vertaling:
Engels: import price
Nederlands: importprijs
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|