Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » profeteer
profeteer [boodskap #146741] So, 20 Oktober 2024 19:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20497
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
profeteer
Afbreking: pro•fe•teer


Werkwoord: profeteer
Verlede tyd: het geprofeteer

Betekenis:
• Om die toekoms te voorspel.
• (Bybel) Om die evangelie te verkondig.

Gebruik:
• Die doemprofeet profeteer oor die einde van die wêreld.
• Aan die een gee Hy die krag om wonders te doen, aan 'n ander die gawe om te profeteer. [1 Korintiërs 12:10]

Sinoniem:
• voorspel
• vooruitsien
• waarsê
• wiggel

Vertaling:
Engels: to prophesy
Nederlands: profeteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deformeer
Volgende onderwerp: oestery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Okt 25 10:35:12 MGT 2024