Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » preliminêr
preliminêr [boodskap #146739] So, 20 Oktober 2024 16:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20497
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
preliminêr
Afbreking: pre•li•mi•nêr


Byvoeglike naamwoord: preliminêr
Attributief: preliminêre

Betekenis:
• Wat nog nie finaal is nie maar as voorbereiding of ter inleiding bedoel is.

Gebruik:
• Die preliminêre resultate van die verkiesing word vanaand bekend gemaak.

Sinoniem:
• inleidend
• provisioneel
• tentatief
• voorafgaande
• voorbereidend
• voorlopig

Antoniem:
• finaal

Vertaling:
Engels: preliminary, preparatory
Nederlands: preliminair

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitkryt
Volgende onderwerp: deformeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Okt 25 10:27:12 MGT 2024