uitkryt [boodskap #146738] |
Sun, 20 October 2024 16:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitkryt
Afbreking: uit•kryt
Samestelling: uit + kryt
Werkwoord: kryt uit, uitkryt
Verlede tyd: het uitgekryt
Betekenis:
• Om iets (wat sleg is) hardop te verklaar; met 'n kreet verkondig.
Gebruik:
• Sy kryt hom vir 'n skurk uit.
• Hy is vir alles was sleg is uitgekryt.
Sinoniem:
• toesnou
• uitskel
• uitskreeu
• uitvloek
• uitvreet
• verketter
Vertaling:
Engels: to cry out, decry, denounce, belittle
Nederlands: uitkrijten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|