Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gevoelvol
gevoelvol [boodskap #146737] So, 20 Oktober 2024 10:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gevoelvol
Afbreking: ge•voel•vol
Samestelling: gevoel + vol


Byvoeglike naamwoord: gevoelvol
Vergrotende trap: gevoelvoller
Oortreffende trap: gevoelvolste
Attributief: gevoelvolle

Betekenis:
• Met baie gevoel.

Gebruik:
• Haar gevoelvolle toespraak het my diep geraak.

Sinoniem:
• aandoenlik
• emosioneel
• hartstogtelik
• innig
• ontroerend
• roerend
• sensitief
• sentimenteel
• sielvol
• treffend

Antoniem:
• gevoelloos

Vertaling:
Engels: full of feeling, tender
Nederlands: gevoelvol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gelyksoortig
Volgende onderwerp: uitkryt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 12:24:48 MGT 2024