Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbekwaam
onbekwaam [boodskap #146735] Sun, 20 October 2024 10:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20822
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbekwaam
Afbreking: on•be•kwaam
Samestelling: on- + bekwaam


Byvoeglike naamwoord: onbekwaam
Vergrotende trap: onbekwamer
Oortreffende trap: onbekwaamste
Attributief: onbekwame

Betekenis:
• Wat nie bekwaam is nie; nie goed in sy werk nie.

Gebruik:
• Sy het die maatskappy gebel, maar 'n onbekwame persoon wat nie kon help nie het geantwoord.

Sinoniem:
• amateuragtig
• onbedrewe
• onbehendig
• onbevoeg
• ongekwalifiseer
• ongeskoold
• onhandig
• onopgelei
• pateties

Antoniem:
• bekwaam

Afgelei:
• onbekwaamheid

Vertaling:
Engels: incapable, incompetent, unable, unfit
Nederlands: onbekwaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fynbesnaar
Volgende onderwerp: gelyksoortig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 03 17:07:27 UTC 2024