Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanhelp
aanhelp [boodskap #146731] Sun, 20 October 2024 09:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanhelp
Afbreking: aan•help
Samestelling: aan + help


Werkwoord: help aan, aanhelp
Verlede tyd: het aangehelp

Betekenis:
• Om aan die gang te help, of te help om vordering te maak.

Gebruik:
• Die toevoeging van suurstof help die chemiese reaksie aan.
• Verbeteringe in die drukkuns het die verspreiding van die Bybel aangehelp.

Sinoniem:
• aanmoedig
• bemoedig
• fasiliteer
• onderskraag
• ondersteun
• vooruithelp
• voorthelp

Antoniem:
• belemmer
• stuit
• verhinder

Vertaling:
Engels: to help along
Nederlands: bevorderen, helpen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seintuur
Volgende onderwerp: aanhouer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:52:38 UTC 2024