Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » terugvat
terugvat [boodskap #146729] Sun, 20 October 2024 08:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20822
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
terugvat
Afbreking: te•rug•vat
Samestelling: terug + vat


Werkwoord: vat terug, terugvat
Verlede tyd: het teruggevat

Betekenis:
• Om weer in besit te neem; te vat wat jy vroeër gehad (of gegee) het.
• Om te neem na die plak waar iets vandaan kom.

Gebruik:
• Die hond vat sy bed van die kat af terug.
• Hulle het die ark van God na Jerusalem toe teruggevat en daar gebly. [2 Samuel 15:29]

Sinoniem:
• terugeis
• terugneem

Vertaling:
Engels: to take back, retake
Nederlands: terugnemen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aangebore
Volgende onderwerp: seintuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 03 17:29:42 UTC 2024