Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » etnografie
etnografie [boodskap #146723] Vr, 18 Oktober 2024 19:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
etnografie
Afbreking: et•no•gra•fie


Selfstandige naamwoord: etnografie
Meervoud: etnografieë

Betekenis:
• Beskrywende volkekunde. Die wetenskaplike beskrywing van die volke van die wêreld.

Gebruik:
• Wladimir Arsenjef het sowat 60 werke geskryf oor die geografie, dierelewe en etnografie van die Siberiese streke waardeur hy gereis het.

Sinoniem:
• etnologie
• volkekunde

Afgelei:
• etnograaf
• etnografies

Vertaling:
Engels: ethnography
Nederlands: etnografie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opvangsgebied
Volgende onderwerp: groepfase
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 08:01:25 MGT 2024