toespits [boodskap #146719] |
Fri, 18 October 2024 12:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toespits
Afbreking: toe•spits
Samestelling: toe + spits
Werkwoord: spits toe, toespits
Verlede tyd: het toegespits
Betekenis:
• Om op iets in te fokus; jou aandag daarop te bepaal.
Gebruik:
• Spits jou eerder toe op jou studies.
• Hy het hom op rugby eerder as jy werk toegespits.
Sinoniem:
• bepaal
• fokus
• konsentreer
Afgelei:
• toespitsing
Vertaling:
Engels: to focus
Nederlands: toespitsen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|