toentertyd [boodskap #146718] |
Fri, 18 October 2024 12:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20822 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toentertyd
Afbreking: toen•ter•tyd
Bywoord: toentertyd
Betekenis:
• Op 'n tyd lank gelede.
Gebruik:
• Die mans het toentertyd nog safaripakke gedra.
Sinoniem:
• destyds
• indertyd
• vanmelewe
• voorheen
• vroeër
Afgelei:
• toentertydse
Vertaling:
Engels: then, at that time
Nederlands: toentertijd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|