Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onpadwaardig
onpadwaardig [boodskap #146716] Fri, 18 October 2024 11:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onpadwaardig
Afbreking: on•pad•waar•dig
Samestelling: on- + padwaardig


Byvoeglike naamwoord: onpadwaardig
Vergrotende trap: onpadwaardiger
Oortreffende trap: onpadwaardigste
Attributief: onpadwaardige

Betekenis:
• Wat nie padwaardig is nie.

Gebruik:
Onpadwaardige voertuie is een van die hoofoorsake van padongelukke in Suid-Afrika.

Antoniem:
• padwaardig

Afgelei:
• onpadwaardigheid

Vertaling:
Engels: onpadwaardig
Nederlands: onpadwaardig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: permissief
Volgende onderwerp: padwaardigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:41:49 UTC 2024