permissief [boodskap #146715] |
Vr, 18 Oktober 2024 11:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
permissief
Afbreking: per•mis•sief
Byvoeglike naamwoord: permissief
Vergrotende trap: permissiewer
Oortreffende trap: permissiefste
Attributief: permissiewe
Betekenis:
• Wat (te) maklik toestem; baie vryheid toelaat.
Gebruik:
• 'n Deelnemende styl van ouerskap is verkieslik bo 'n outokratiese of permissiewe ouerskapstyl.
Sinoniem:
• toelatend
• toegeeflik
• toestemmend
• verdraagsaam
• vergunnend
Antoniem:
• prohibitief
Afgelei:
• permissiwiteit
Vertaling:
Engels: permissive
Nederlands: permissief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|