Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dronkbestuur
dronkbestuur [boodskap #146714] Fri, 18 October 2024 09:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dronkbestuur
Afbreking: dronk•be•stuur
Samestelling: dronk + bestuur


Selfstandige naamwoord: dronkbestuur
Meervoud:

Betekenis:
• Die bestuur van 'n voertuig onder die invloed van alkohol of 'n middel met 'n narkotiese effek.

Gebruik:
• Die landdros het beklemtoon dat dronkbestuur 'n ernstige misdryf is en dat dit ander mense se lewens in gevaar stel.

Vertaling:
Engels: drunk driving
Nederlands: rijden onder invloed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agtergrondkennis
Volgende onderwerp: permissief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:04:47 UTC 2024