Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agtergrondkennis
agtergrondkennis [boodskap #146713] Fri, 18 October 2024 08:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
agtergrondkennis
Afbreking: ag•ter•grond•ken•nis
Samestelling: agtergrond + kennis


Selfstandige naamwoord: agtergrondkennis
Meervoud:

Betekenis:
• Enige vooraf verwerfde kennis oor 'n onderwerp of situasie.

Gebruik:
• Die leerders wat sukkel is gewoonlik die vir wie die agtergrondkennis van die vorige grade nie behoorlik vasgelê is nie.

Wisselvorm:
• agtergrondskennis

Vertaling:
Engels: background knowledge
Nederlands: achtergrondkennis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fortifikasie
Volgende onderwerp: dronkbestuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:09:45 UTC 2024