suidpunt [boodskap #146711] |
Thu, 17 October 2024 16:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
suidpunt
Afbreking: suid•punt
Samestelling: suid + punt
Selfstandige naamwoord: suidpunt
Meervoud: suidpunte
Verkleinwoord: suidpuntjie
Meervoud van verkleining: suidpuntjies
Betekenis:
• Die verste punt suid.
Gebruik:
• Vuurland is 'n eiland aan die suidpunt van Suid-Amerka.
Antoniem:
• noordpunt
Vertaling:
Engels: southern point
Nederlands: zuidpunt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|