Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » xantippe
xantippe [boodskap #146710] Thu, 17 October 2024 16:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
xantippe
Afbreking: xan•tip•pe


Selfstandige naamwoord: xantippe
Meervoud: xantippes

Betekenis:
• 'n Kwaai, twissieke vrou.

Gebruik:
• My stiefmoeder is 'n venynige en agterbakse xantippe.

Sinoniem:
• feeks
• heks
• helleveeg
• viswyf

Vertaling:
Engels: Xanthippe
Nederlands: xantippe

Nota:
• Xant(h)ippe was die boosaardige vrou van die wysgeer Sokrates.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorvleuel
Volgende onderwerp: suidpunt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 03:47:19 UTC 2024