oorvleuel [boodskap #146709] |
Do, 17 Oktober 2024 16:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorvleuel
Afbreking: oor•vleu•el
Samestelling: oor + vleuel
Werkwoord: oorvleuel
Verlede tyd: het oorvleuel
Betekenis:
• Om gedeeltelik saam te val.
Gebruik:
• Die vis is bedek met groot benerige skubbe wat oorvleuel.
Afgelei:
• oorvleueling
Vertaling:
Engels: to overlap
Nederlands: overlappen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|