Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kapkar
kapkar [boodskap #146708] Thu, 17 October 2024 15:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kapkar.
'n Kapkar.
kapkar
Afbreking: kap•kar
Samestelling: kap + kar


Selfstandige naamwoord: kapkar
Meervoud: kapkarre
Verkleinwoord: kapkarretjie
Meervoud van verkleining: kapkarretjies

Betekenis:
• (histories) 'n Kar wat met 'n kap of tent oordek is, dikwels afslaanbaar.

Gebruik:
• Die museum het 'n paar pragtig gerestoureerde kapkarre op uitstalling.

Sinoniem:
• tentkar

Afgelei:
• kapkarsleutel

Vertaling:
Engels: hooded cart, overed wagon
Nederlands: kapkar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waterpokkies
Volgende onderwerp: oorvleuel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 04:10:08 UTC 2024