Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waterpokkies
waterpokkies [boodskap #146707] Thu, 17 October 2024 09:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kind met waterpokke.
'n Kind met waterpokke.
waterpokkies
Afbreking: wa•ter•pok•kies
Samestelling: water + pokkies


Selfstandige naamwoord:
Meervoud: waterpokke
Verkleinwoord:
Meervoud van verkleining: waterpokkies

Betekenis:
• Aansteeklike kindersiekte wat 'n uitslag van klein donkerrooi knoppies op die lyf veroorsaak.

Gebruik:
• Een aanval van waterpokkies besorg gewoonlik lewenslange immuniteit.

Sinoniem:
• variola
• varisella

Verwant:
• gordelroos

Vertaling:
Engels: chicken pox, varicella
Nederlands: waterpokken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spoorwydte
Volgende onderwerp: kapkar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 19:23:26 UTC 2024