Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afklim
afklim [boodskap #146705] Wo, 16 Oktober 2024 16:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afklim
Afbreking: af•klim
Samestelling: af + klim


Werkwoord: klim af, afklim
Verlede tyd: het afgeklim

Betekenis:
• Om ondertoe te klim.

Gebruik:
• Die ruiter klim van sy perd af.
• Die reisiger het by die verkeerde treinstasie afgeklim.

Sinoniem:
• afklouter
• afstap
• afstyg
• neerdaal
• neerklim

Antoniem:
• opklim

Afgelei:
• afklimmer
• afklimmery
• afklimming
• afklimplek

Vertaling:
Engels: to climb down, descend, dismount
Nederlands: afklimmen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rondreis
Volgende onderwerp: spoorwydte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 12:06:17 MGT 2024