Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rondreis
rondreis [boodskap #146704] Wo, 16 Oktober 2024 16:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rondreis
Afbreking: rond•reis
Samestelling: rond + reis


Werkwoord: reis rond, rondreis
Verlede tyd: het rondgereis

Betekenis:
• Om oraloor (na verskeie plekke) te reis.

Gebruik:
• Omdat die perdekar en ossewa destyds die vernaamste vervoermiddels was, het mense minder rondgereis as vandag.

Sinoniem:
• rondjakker
• rondrits
• rondry
• rondtoer

Afgelei:
• rondreisend
• rondreiskaartjie

Vertaling:
Engels: to travel about, tour
Nederlands: rondreizen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vervoermiddel
Volgende onderwerp: afklim
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 07:58:57 MGT 2024