Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vervoermiddel
vervoermiddel [boodskap #146703] Wo, 16 Oktober 2024 14:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vervoermiddel
Afbreking: ver•voer•mid•del
Samestelling: vervoer + middel


Selfstandige naamwoord: vervoermiddel
Meervoud: vervoermiddele, vervoermiddels
Verkleinwoord: vervoermiddeltjie
Meervoud van verkleining: vervoermiddeltjies

Betekenis:
• Iets waarmee mense en goedere van een plek na 'n ander vervoer word.

Gebruik:
• 'n Slee is 'n vervoermiddel sonder wiele waarmee goedere oor ys gesleep word.
• Busse, fietse, helikopters, motors, ruimtetuie, skepe, treine, vragmotors, vliegtuie en waens is voorbeelde van vervoermiddels.

Sinoniem:
• transportmiddel

Vertaling:
Engels: conveyance, transportation, vehicle
Nederlands: vervoermiddel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: modderpad
Volgende onderwerp: rondreis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 12:09:26 MGT 2024