Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » modderpad
modderpad [boodskap #146701] Wed, 16 October 2024 12:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20822
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
modderpad
Afbreking: mod•der•pad
Samestelling: modder + pad


Selfstandige naamwoord: modderpad
Meervoud: modderpaaie
Verkleinwoord: modderpaadjie
Meervoud van verkleining: modderpaadjies

Betekenis:
• 'n Grondpad wat deur reën in 'n modderpoel omskep is.

Gebruik:
• 'n Sleepvoertuig is ingeroep om die kar wat in die modderpad vasgeval het uit te sleep.

Vertaling:
Engels: mud path
Nederlands: modderpad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: drankduiwel
Volgende onderwerp: vervoermiddel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 03 17:17:09 UTC 2024