Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drankduiwel
drankduiwel [boodskap #146700] Wed, 16 October 2024 11:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
drankduiwel
Afbreking: drank•dui•wel
Samestelling: drank + duiwel


Selfstandige naamwoord: drankduiwel
Meervoud: drankduiwels

Betekenis:
• Personifikasie van dit wat drankmisbruik (alkoholmisbruik) veroorsaak.

Gebruik:
• Die drankduiwel het hom weer beetgekry.

Sinoniem:
• drankdemoon
• dranksug

Vertaling:
Engels: drink‐demon
Nederlands: drankduivel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: treinrit
Volgende onderwerp: modderpad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 04:16:11 UTC 2024