Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » treinrit
treinrit [boodskap #146699] Wed, 16 October 2024 11:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
treinrit
Afbreking: trein•rit
Samestelling: trein + rit


Selfstandige naamwoord: treinrit
Meervoud: treinritte

Betekenis:
• 'n Rit per trein.

Gebruik:
• Die eerste treinrit in Suid-Afrika het op 26 Junie 1860 plaasgevind op die drie kilometer lange spoor tussen die Markplein en Punt in Durban.

Sinoniem:
• treinreis

Vertaling:
Engels: train ride, train journey
Nederlands: treinrit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: glyerig
Volgende onderwerp: drankduiwel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 04:07:01 UTC 2024