Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koetsier
koetsier [boodskap #146697] Wed, 16 October 2024 10:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
koetsier
Afbreking: koet•sier
Samestelling: koets + -ier


Selfstandige naamwoord: koetsier
Meervoud: koetsiers

Betekenis:
• Iemand wat 'n koets bestuur. Persoon wat op die bok van 'n koets sit en die perde aanjaag en stuur.

Gebruik:
• Die koetsier gee die bevel en slaan liggies met sy sweep om die perde aan te hits.

Hiponiem:
• huurkoetsier

Vertaling:
Engels: coach driver, cabman, coachman
Nederlands: koetsier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terugreis
Volgende onderwerp: glyerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 03:45:27 UTC 2024