vertoorn [boodskap #146695] |
Wed, 16 October 2024 09:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vertoorn
Afbreking: ver•toorn
Samestelling: ver- + toorn
Werkwoord: vertoorn
Verlede tyd: het vertoorn
Betekenis:
• Om woedend kwaad te maak.
Gebruik:
• Sy is vir jare deur haar wraakgierige moeder vertoorn.
Sinoniem:
• kwaadmaak
Vertaling:
Engels: to enrage, provoke, upset
Nederlands: vertoornen
Byvoeglike naamwoord: vertoorn, vertoornd
Attributief: vertoornde
Betekenis:
• Wat woedend kwaad gemaak is.
Gebruik:
• Daarop sê die Here: Het jy rede om vertoornd te wees? [Jona 4:4]
Vertaling:
Engels: enraged, angered
Nederlands: vertoornd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|