Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » betreklik
betreklik [boodskap #146694] Wed, 16 October 2024 09:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
betreklik
Afbreking: be•trek•lik
Samestelling: betrek + -lik


Byvoeglike naamwoord: betreklik
Attributief: betreklike

Betekenis:
• Wat betrekking het; in verband met iets anders staan.

Gebruik:
• "Wat" is die mees gebruikte betreklike voornaamwoord in Afrikaans.

Afgelei:
• betreklikheid

Afkorting:
• betr.

Vertaling:
Engels: relatively, comparatively
Nederlands: betrekkelijk


Bywoord: betreklik

Betekenis:
• Nogal of taamlik.

Gebruik:
• Die artikel is betreklik duur.

Sinoniem:
• nogal
• redelik
• relatief
• vergelykenderwys
• taamlik

Vertaling:
Engels: comparative
Nederlands: betrekkelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kopgee
Volgende onderwerp: vertoorn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 03:59:21 UTC 2024