Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kopgee
kopgee [boodskap #146693] Wed, 16 October 2024 08:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kopgee
Afbreking: kop•gee
Samestelling: kop + gee


Werkwoord: gee kop, kopgee
Verlede tyd: het kopgegee

Betekenis:
• Om (uiteindelik) tot iets in te stem.

Gebruik:
• Die ou man wou nie kopgee nie.

Sinoniem:
• ingee
• instem
• inwillig
• saamstem
• toegee
• toestem

Vertaling:
Engels: to agree, concur, consent
Nederlands: instemmen

Nota:
• 'n Selfstandige naamwoord in die frase "kopgee is min".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontdekker
Volgende onderwerp: betreklik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 03:46:18 UTC 2024