disselboom [boodskap #146691] |
Wed, 16 October 2024 07:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
disselboom
Afbreking: dis•sel•boom
Samestelling: dissel + boom
Selfstandige naamwoord: disselboom
Meervoud: disselbome
Verkleinwoord: disselboompie
Meervoud van verkleining: disselboompies
Betekenis:
• 'n Paal of Y-vormige trekstang voor 'n kar of wa waaraan dit gesleep word.
Gebruik:
• Wanneer 'n disselboom breek kan die perde maklik op hol raak en die passasiers en die drywer uit die wa uit slinger.
Hiponiem:
• klopdisselboom
• nooddisselboom
• wadisselboom
Afgelei:
• disselboombeuel
• disselboombout
• disselboomhaak
• disselboomoog
Verwant:
• tweedisselboomkar
Vertaling:
Engels: draught pole, drawbar of a wagon/ car/ coach
Nederlands: disselboom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|