boekdeel [boodskap #146687] |
Tue, 15 October 2024 17:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boekdeel
Afbreking: boek•deel
Samestelling: boek + deel
Selfstandige naamwoord: boekdeel
Meervoud: boekdele
Verkleinwoord: boekdeeltjie
Meervoud van verkleining: boekdeeltjies
Betekenis:
• Een boek van 'n drukwerk met soveel bladsye dat dit ook verskeie boeke gedruk is.
Gebruik:
• Kennis is 'n Afrikaanse ensiklopedie met 16 boekdele wat inhoud bevat, terwyl die laaste boekdeel (volume 17) die inhoudsopgawe bevat.
Spreekwoord:
• Dit spreek boekdele. [Dit sê baie.]
Sinoniem:
• band
• boekband
• volume
Vertaling:
Engels: volume, tome
Nederlands: boekdeel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|