| daarso [boodskap #146686] |
Di., 15 Oktober 2024 15:34 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
daarso
Afbreking: daar•so
Samestelling: daar + so
Bywoord: daarso
Betekenis:
• Weg van die plek waar die spreker is.
Gebruik:
• Kyk daarso!
Sinoniem:
• aldaar
• daar
Antoniem:
• hierso
Vertaling:
Engels: there, at that place
Nederlands: daarzo
Nota:
• Daarso is 'n versterking van daar.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|