Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hierso
hierso [boodskap #146685] Tue, 15 October 2024 13:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hierso
Afbreking: hier•so
Samestelling: hier + so


Bywoord: hierso

Betekenis:
• Op of na die plek waar die spreker is.

Gebruik:
• Kyk hierso!

Sinoniem:
• hier

Antoniem:
• daarso

Vertaling:
Engels: here, at this place
Nederlands: hierzo

Nota:
• Hierso is 'n versterking van hier.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: droogvoets
Volgende onderwerp: daarso
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 03:54:59 UTC 2024