aflosonderwyser [boodskap #146673] |
Mon, 14 October 2024 07:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aflosonderwyser
Afbreking: af•los•on•der•wy•ser
Samestelling: aflos + onderwyser
Selfstandige naamwoord: aflosonderwyser
Meervoud: aflosonderwysers
Betekenis:
• 'n Onderwyser wat vir 'n ander instaan.
Gebruik:
• Ons kry by 'n aflosonderwyser klas terwyl ons onderwyser by die huis aansterk.
Vertaling:
Engels: substitute teacher
Nederlands: vervangende leraar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|