snytand [boodskap #146672] |
Sun, 13 October 2024 12:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
snytand
Afbreking: sny•tand
Samestelling: sny + tand
Selfstandige naamwoord: snytand
Meervoud: snytande
Verkleinwoord: snytandjie
Meervoud van verkleining: snytandjies
Betekenis:
• 'n Beitelvormige voortand. Skerp, effens na vore gekromde tand waarmee voedsel afgebyt word.
Gebruik:
• Die voor- of snytande is die middelste agt tande in die mond.
Sinoniem:
• voortand
Afgelei:
• snytandboor
Vertaling:
Engels: incisor
Nederlands: snijtand
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|