oorbevolking [boodskap #146670] |
Sun, 13 October 2024 10:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorbevolking
Afbreking: oor•be•vol•king
Samestelling: oorbevolk + -ing
Selfstandige naamwoord: oorbevolking
Meervoud: oorbevolkings
Betekenis:
• Toestand waar daar te veel individue in 'n gebied voorkom, soveel so dat dit probleme skep.
Gebruik:
• Die oorbevolking van tronke veroorsaak haglike omstandighede en is 'n teelaarde vir misdaad.
Sinoniem:
• oorbelading
• oorbeweiding
• samedromming
Vertaling:
Engels: overcrowding, overpopulation
Nederlands: overbevolking
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|