Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » begonne
begonne [boodskap #146669] Sun, 13 October 2024 09:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
begonne
Afbreking: be•gon•ne


Byvoeglike naamwoord: begonne
Attributief: begonne

Betekenis:
• Wat begin is.

Gebruik:
• Die begonne werk moet voltooi word.

Spreekwoord:
• Goed begonne is half gewonne. [As 'n mens fluks begin, is die werk gou klaar.]
• Vroeg begonne is amper gewonne. [Begin vroeg as jy iets betyds wil klaarmaak.]

Antoniem:
• onbegonne

Vertaling:
Engels: begun
Nederlands: begonnen, beginnen

Nota:
• Voltooide deelwoord van begin.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbegonne
Volgende onderwerp: oorbevolking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 04:57:32 UTC 2024