Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbegonne
onbegonne [boodskap #146668] Sun, 13 October 2024 09:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbegonne
Afbreking: on•be•gon•ne
Samestelling: on- + begonne


Byvoeglike naamwoord: onbegonne
Attributief: onbegonne

Betekenis:
• Wat so onmoontlik is dat 'n mens nie daarmee kan (of moes) begin het nie.

Gebruik:
• Om na 'n speld in 'n hooimied te soek is 'n onbegonne taak.

Sinoniem:
• hopeloos
• ondoenlik
• onmoontlik
• onprakties
• onuitvoerbaar

Antoniem:
• begonne

Vertaling:
Engels: impossible
Nederlands: onbegonnen

Nota:
• Negatiewe voltooide deelwoord van begin.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tarantula
Volgende onderwerp: begonne
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:36:45 UTC 2024